4 comments on “What did you lose? #children #photography #wordpress #poetry

  1. Pingback: Weekly Photo Challenge: Lost In The Details | Flickr Comments

  2. Sjoe, Johan. Ek is woordeloos. Jou werk word net elke keer moeior en moeior!!! Jys is absoluut een van ons land se BESTE fotograwe!!! Baie dankie vir weereens sulke STUNNING foto’s. So bevoorreg om deur n puik fotograaf soos JY afgeneem te kon word! Ek voel of ons dit nou absoluut n maandelikse instelling moet maak, want hierdie mooi werk van jou kan my vir ure ammuseer. Elke bruid verdien n puik fotograaf soos JY. Al wat mens oorhou is die foto’s en onthou en mooi foto’s herinner jou aan daardie spesiale dag met elke spesiale oomblik. Verder het mens niks oor van jou jou troudag buiten natuurlik jou eggenote nie, maar mooi foto’s bly vir ewig!!!! Nogmaals dankie. Jy is nie net n puik fotograaf nie, maar ook n ongelooflike besonderse mens met die mooiste persoonlikheid ooit. Het nog altyd op my gemak gevoel met alle foto’s wat jy van my geneem het. Dankie!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s